Het standbeeld van Jan van Riebeeck in Kaapstad (Foto: Jan Plugge) aangeneem dat Van Riebeeck en sy suster in die huis: van hul grootvader opgevoed is.23) Ook die bewering dat Jan van Riebeeck 'n deeglike opleiding as chirurgyn ontvang het, kon tot nog toe nie deur dokumentêre gegewens gestaaf word nie. Sy naam kon nie gevind word in die lyste van name van persone wat die chirurgynseksamen of toetse by een van die gildes afgelê het nie.24) Die VOC het egter ook persone in diens geneem wat geen lid van 'n gilde was nie, maar wat die sogenaamde seetoets afgelê het. Uit die geskrifte wat hy nagelaat het, weet ons dat Van Riebeeck skrander was. Van sy vader kon hy baie leer, veral as ons dink aan die moontlikheid dat hy sy vader op twee van sy seereise sou verge sel het. Die seeproef het volgens dr. M. A van Andel bestaan uit 'n bewys dat die kandi- 46 ">3) Vgl. bv. dr. C. Louis Leipoldt, wat in sy boek Jan van Riebeeck op p. 14 skryf„His mother died when he was barely eleven years old, and after her death he and his only sister remained to be cared for by hts grandfather." Hoewel goed geskryf, wemel dr. Leipoldt se boek van gissings wat as feitemateriaal aangebied word. 24) H. S. N. Menko rContributions of the Netherlands to the development of South African medicine 1652-1902. pp. 17-22.

Gemeentearchief Schiedam - Krantenkijker

Scyedam | 2002 | | pagina 10