(tj|) NIEUWS 12 K.W.V. Koöperatieve Wynbouwers Vereniging met hoofdkwartier in Paarl, W est elyke Kaapprovinsie. Groot hoeveelhede S.A.-wyn word na Wes-Europa uitgevoer. Die yster- en staalbedryf het veral in die naoorlogse jare so geweldig vinnig gegroei dat meer as twee-derdes van die ingenieursbedryf se staalbenodigd- hede vandag plaaslik voorsien word. Suid-Afrikaanse fabrikante van staal- goedere voer ook groot hoeveelhede uit - veral na ander gebiede op die Afrikaanse vasteland. Die Unie is tans die vyftiende op die wêreldranglys van staalprodusente. Die meeste van die land se staal word geproduseer deur Yskor - die Suid- Afrikaanse yster- en staalkorporasie. Die huidige produksie bedra ongeveer 1,500,000 ton per jaar, maar nadat die uitbreidingsplanne ter waarde van fl. 560 miljoen voltooi is, sal die produksie opgestoot kan word na byna 3 miljoen ton per jaar. Die grootste ingenieursaak in die Unie is Vecor by Vanderbijlpark. Hier word in die vervaardiging van swaar masjinerie gespesialiseer. Staalmasji- nerie van meer as 50 ton in gewig is al in die werkswinkels gemaak. Die mynbou, veral die goud- mynbou, is darem nie heeltemal in belangrikheid oorskadu deur die byna verstommende nywer- heidsontwikkeling nie. Trouens, sonder die goudmynbedryf sou daar haas geen sprake kon ge- wees het van die nywerheids- revolusie nie. Die invoer van grondstowwe en kapitaalgoe- dere is en word nog grotendeels deur goudproduksie gefinansier. Die goudbedryf is ook nog steeds verantwoordelik vir die grootste enkele verdienste van buitelandse betaalmiddele. Die Unie produseer byna twee-der des van die wêreld se goud. Verlede jaar is nog 'n produk- sierekord opgestel. Meer as 17 miljoen fyn ons goud ter waar de van byna fl. 2130 miljoen is geproduseer. Twaalf jaar ge lede is maar slegs 12 miljoen onse goud ter waarde van fl. 1000 miljoen voortgebring. Van goud gepraat - dit is inte ressant om daarop te let dat die Unie dit uitsluitlik aan sy goudopbrengs te danke het dat 'n ongunstige betalingsbalans iets haas onbekends vir Suid- Afrika is. Ons ken wel 'n on gunstige handelsbalans, gewoon- lik in die omgewing van fl. 1000 miljoen in die afge- lope paar jaar. Maar goud ver goed hiervoor ruimskoots. Die goudnywerheid groei nog steeds. Die mees spektakulêre na-oorlogse ontwikkeling op die gebied van goudmynbou het op die eindelose vlaktes van die Vrystaat, tot onlangs heeltemal 'n landbouprovinsie, plaasge- vind. In 1951 toe die eerste paar Vrystaatse goudmyne be gin produseer het, is slegs 19,000 onse ontgin ter waarde van fl. 2300000. Vier jaar la ter het die produksie reeds ge- styg tot 2,200,000 onse met 'n totale waarde van meer as fl. 270 miljoen. Daar word ook nie net steeds verder na goud gesoek nie, maar ook steeds dieper in die inge- wande van die aarde. Kort na die ontdekking van goud in 1886 is myne met 'n kapitaalbe-

Gemeentearchief Schiedam - Krantenkijker

Wilton Fijenoord Nieuws | 1958 | | pagina 14